Gaan uit haar uit my volk, deur C.J. Koster

R 92.00

‘n Vertaling van “Come out of her, My people”. ’n Studieboek oor die oorsprong van die Christen geloof en al haar simboliek en gebruike, soos Kersfees, Paasfees, die kruis, ens.

Hierdie is waarskynlik die beste beskikbare studie-bron oor die oorsprong van die Christen geloof.

8.3% korting wanneer meer as 20 kopieë bestel word. Kliek hier om in meervoude van 20 kopieë te bestel.

Die herdruk van die boek het die prysverhoging genoodsaak.